Génesis 31:51 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê Laban vir Jakob: Daar is dié hoop klippe, en daar is die gedenksteen wat ek tussen my en jou opgerig het —

Génesis 31

Génesis 31:48-53