Génesis 31:36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe word Jakob kwaad, en hy het met Laban getwis; en Jakob het geantwoord en vir Laban gesê: Wat is my oortreding, wat is my sonde, dat u my so vurig agternagesit het?

Génesis 31

Génesis 31:28-43