Génesis 31:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê sy vir haar vader: My heer moet nie baie kwaai kyk nie, omdat ek nie vir u kan opstaan nie; want dit gaan met my volgens die reël van die vroue. En hy het gesoek maar die huisgode nie gekry nie.

Génesis 31

Génesis 31:33-40