Génesis 31:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Laban het Jakob ingehaal; Jakob het sy tent al opgeslaan gehad in die gebergte, en Laban met sy broers het dit opgeslaan in die gebergte van Gílead.

Génesis 31

Génesis 31:20-30