Génesis 31:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar God het na Laban, die Arameër, in die nag gekom in ’n droom en vir hom gesê: Pas nou op dat jy met Jakob geen goed of kwaad spreek nie.

Génesis 31

Génesis 31:23-29