Génesis 30:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elke keer as die sterkste diere verhit word, sit Jakob die latte voor die oë van die vee in die trogge, sodat hulle verhit sou word by die latte.

Génesis 30

Génesis 30:36-43