Génesis 30:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe skei Jakob die lammers, en hy draai die koppe van die vee na die gestreeptes en almal wat swart was onder Laban se vee. En hy het vir hom afsonderlike troppe gemaak en dié nie onder Laban se vee gesit nie.

Génesis 30

Génesis 30:30-41