Génesis 25:5-7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. En Abraham het aan Isak alles gegee wat hy besit het,

6. maar aan die seuns van die byvroue van Abraham het Abraham geskenke gegee en hulle, nog by sy lewe, van sy seun Isak af oos laat wegtrek, na die Oosland.

7. En dit is die dae van die lewensjare van Abraham wat hy geleef het: honderd-vyf-en-sewentig jaar.

Génesis 25