Génesis 26:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daar was hongersnood in die land, buiten die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek na Abiméleg, die koning van die Filistyne, na Gerar.

Génesis 26

Génesis 26:1-2