Génesis 24:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het hulle ete voor hom neergesit; maar hy het gesê: Ek sal nie eet voordat ek my saak voorgedra het nie. En hy antwoord: Spreek maar.

Génesis 24

Génesis 24:23-39