Génesis 24:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die man het in die huis ingekom — die kamele is afgesaal en vir die kamele is strooi en voer gegee, en water om sy voete te was en die voete van die manne wat by hom was.

Génesis 24

Génesis 24:31-42