Génesis 22:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Abraham sy oë opslaan, sien hy meteens ’n ram wat agter in die bos met sy horings vasgeraak het. En Abraham het gegaan en die ram geneem en dit as brandoffer in die plek van sy seun geoffer.

Génesis 22

Génesis 22:8-20