Génesis 22:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie.

Génesis 22

Génesis 22:6-18