Génesis 19:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy het baie by hulle aangehou, sodat hulle na hom uitgedraai en in sy huis gekom het. En hy het vir hulle ’n maaltyd berei en ongesuurde koeke gebak, en hulle het geëet.

Génesis 19

Génesis 19:1-8