Génesis 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Kyk tog, my here, draai tog uit na die huis van u dienaar en bly die nag oor en was u voete; dan kan u vroeg opstaan en u reis voortsit. Maar hulle antwoord: Nee, ons sal op die plein vernag.

Génesis 19

Génesis 19:1-3