Génesis 19:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En onderwyl God die stede van die Jordaanstreek verwoes, het God aan Abraham gedink en Lot uitgelei uit die omkering toe Hy die stede omgekeer het waar Lot woonagtig was.

Génesis 19

Génesis 19:25-35