Génesis 19:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy uitkyk oor Sodom en Gomorra en oor die hele land van die Jordaanstreek, sien hy dat die rook van die land optrek soos die rook van ’n smeltoond.

Génesis 19

Génesis 19:19-34