Génesis 18:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Laat dit ver van U wees om so iets te doen: om die regverdige saam met die goddelose om te bring, sodat die regverdige gelyk is met die goddelose. Laat dit ver van U wees! Sal die Regter van die ganse aarde geen reg doen nie?

Génesis 18

Génesis 18:19-28