Génesis 18:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Miskien is daar vyftig regverdiges binne-in die stad; sal U hulle ook ombring en die plek nie spaar ter wille van die vyftig regverdiges wat daarin is nie?

Génesis 18

Génesis 18:15-33