Génesis 15:18-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. Op dié dag het die Here met Abram ’n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:

19. die Keniete en Kenissiete en Kadmoniete

20. en Hetiete en Feresiete en Refaïete

21. en Amoriete en Kanaäniete en Girgasiete en Jebusiete.

Génesis 15