Génesis 15:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Op dié dag het die Here met Abram ’n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:

Génesis 15

Génesis 15:11-21