Génesis 11:17-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. En Heber het ná die geboorte van Peleg nog vierhonderd-en-dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

18. Toe Peleg dertig jaar oud was, het hy die vader van Rehu geword.

19. En Peleg het ná die geboorte van Rehu nog tweehonderd-en-nege jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

20. Toe Rehu twee-en-dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.

Génesis 11