Génesis 10:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die geslagte van die seuns van Noag volgens hulle afstamming, in hulle nasies; en uit hulle het die nasies op die aarde hulle verdeel ná die vloed.

Génesis 10

Génesis 10:26-32