Génesis 11:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.

2. En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ’n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon.

3. Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.

Génesis 11