Galásiërs 2:17-19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. Maar as ons wat streef om in Christus geregverdig te word, self ook sondaars bevind is, is Christus dan ’n dienaar van die sonde? Nee, stellig nie!

18. Want as ek weer opbou wat ek afgebreek het, dan betoon ek myself ’n oortreder;

19. want deur die wet is ek vir die wet dood om vir God te lewe.

Galásiërs 2