Galásiërs 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as ons wat streef om in Christus geregverdig te word, self ook sondaars bevind is, is Christus dan ’n dienaar van die sonde? Nee, stellig nie!

Galásiërs 2

Galásiërs 2:13-21