Exodus 8:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Farao: Ek sal julle laat trek, dat julle aan die Here julle God kan offer in die woestyn; julle moet maar net nie te ver wegtrek nie. Bid vir my.

Exodus 8

Exodus 8:25-31