Laat ons drie dagreise ver die woestyn intrek, dat ons aan die Here onse God kan offer soos Hy ons sal beveel.