2. Daarop vra die Here vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: ’n Staf.
3. En Hy sê: Gooi dit op die grond. Toe gooi hy dit op die grond, en dit het ’n slang geword; en Moses het daarvoor gevlug.
4. Toe sê die Here vir Moses: Steek jou hand uit en gryp dit aan die stert. Hierop het hy sy hand uitgesteek en dit gegryp, en dit het ’n staf in sy hand geword —