Exodus 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daarna gaan Moses en Aäron en sê vir Farao: So spreek die Here, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My ’n fees kan hou in die woestyn.

Exodus 5

Exodus 5:1-11