Exodus 35:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

die manne het met die vroue gekom, elkeen wat gewillig van hart was; hulle het gespes en ringe en vingerringe en halssierade, allerhande goue goed, gebring. En elkeen wat ’n offer van goud aan die Here gewy het,

Exodus 35

Exodus 35:14-24