Exodus 35:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elkeen wie se hart hom opgewek en elkeen wie se gees hom aangedryf het, het gekom: hulle het die offergawe van die Here gebring vir die werk aan die tent van samekoms en vir sy hele bediening en vir die heilige klere;

Exodus 35

Exodus 35:14-24