Exodus 34:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en gesê: Here, as ek genade in u oë gevind het, laat dan tog die Here in ons midde trek; want dit is ’n hardnekkige volk; maar vergewe ons ongeregtigheid en ons sonde, en neem ons aan as ’n erfdeel.

Exodus 34

Exodus 34:1-12