Exodus 25:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die gérubs moet die vlerke boontoe uitgesprei hou, terwyl hulle met hul vlerke die versoendeksel beskut; en hulle aangesigte moet na mekaar toe wees; die gesigte van die gérubs moet op die versoendeksel gerig wees.

Exodus 25

Exodus 25:19-24