Exodus 25:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En maak een gérub aan die een ent en een gérub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, moet julle die gérubs maak, aan die twee ente.

Exodus 25

Exodus 25:10-26