Exodus 24:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem Moses die bloed en gooi dit uit op die volk en sê: Dit is die bloed van die verbond wat die Here met julle gesluit het op grond van al hierdie woorde.

Exodus 24

Exodus 24:1-15