Exodus 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die boek van die verbond geneem en dit voor die ore van die volk gelees. En hulle het gesê: Alles wat die Here gespreek het, sal ons doen en daarna luister.

Exodus 24

Exodus 24:6-12