Exodus 24:10-13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

10. En hulle het die God van Israel gesien, en onder sy voete net soos ’n vloerwerk van saffierstene en so helder soos die hemel self.

11. Maar Hy het sy hand nie na die uitgesoektes van die kinders van Israel uitgestrek nie, en hulle het God aanskou; daarop het hulle geëet en gedrink.

12. Toe sê die Here vir Moses: Klim op die berg na My toe en vertoef daar, dat Ek jou die kliptafels kan gee en die wet en gebooie wat Ek geskryf het om hulle te onderrig.

13. Hierop het Moses klaargemaak en Josua, sy dienaar. En Moses het op die berg van God geklim

Exodus 24