Exodus 23:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle mag in jou land nie woon nie, dat hulle jou nie verlei om teen My te sondig nie. Want jy sal hulle gode dien, ja, dit sal vir jou ’n strik wees.

Exodus 23

Exodus 23:25-33