Exodus 21:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die bees tevore al stoterig gewees het en sy baas gewaarsku was, maar dit nie opgepas het nie, en dit ’n man of ’n vrou doodmaak, moet die bees gestenig word, en sy baas moet ook gedood word.

Exodus 21

Exodus 21:25-31