Exodus 21:28 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n bees ’n man of ’n vrou stoot, sodat hy sterwe, moet die bees sekerlik gestenig word; en sy vleis mag nie geëet word nie, maar die baas van die bees sal ongestraf bly.

Exodus 21

Exodus 21:25-35