Exodus 20:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die hele volk die donderslae en die blitse en die geluid van die basuin en die rokende berg bemerk, het die volk dit gesien en gebewe en op ’n afstand bly staan.

Exodus 20

Exodus 20:13-25