Exodus 20:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie.

Exodus 20

Exodus 20:9-21