Exodus 19:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Geen hand mag hom aanraak nie; maar hy moet sekerlik gestenig of sekerlik met ’n pyl geskiet word; of dit ’n dier of ’n mens is — hy mag nie lewe nie. As die ramshoring lang geluide blaas, mag hulle op die berg klim.

Exodus 19

Exodus 19:9-19