Exodus 19:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook moet jy vir die volk ’n grens rondom aanwys en sê: Pas op dat julle nie op die berg klim of sy voet aanraak nie. Elkeen wat die berg aanraak, moet sekerlik gedood word.

Exodus 19

Exodus 19:9-18