Exodus 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het aan Josua gesê: Kies vir ons manne en trek uit, veg teen Ámalek. Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my hand.

Exodus 17

Exodus 17:3-14