Exodus 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua het gedoen soos Moses aan hom gesê het, om te veg teen Ámalek. Maar Moses, Aäron en Hur het op die top van die heuwel geklim.

Exodus 17

Exodus 17:4-15