Exodus 15:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U bring hulle in en plant hulle op die bergland van u erfenis, die plek, o Here, wat U as vaste woonplek vir U berei het, die heiligdom wat u hande gestig het, o Here!

Exodus 15

Exodus 15:9-21