Verskrikking en vrees het op hulle geval; deur die grootheid van u arm was hulle stom soos ’n klip, terwyl u volk deurtrek, Here, terwyl die volk deurtrek wat U verwerf het.