Exodus 14:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het midde-in die see getrek op droë grond. En die waters was vir hulle ’n muur aan hul regter — en aan hul linkerkant.

Exodus 14

Exodus 14:19-25